| Address |
Montana Centre, Sinoville, Pretoria |
| Languages |
Afrikaans, English (in order of proficiency) |
| Qualifications |
BCom Financial Accounting
BCom(Hons) Taxation
Completed SAIPA Articles
SARS Tax Practitioner |
| Professional Memberships |
SAIPA South African Institute for Professional Accountants
SARS Tax Practitioner |
| Accountants Fields of Specialisation |
All acc requirements for small to medium enterprises, from monthly management acc and submission of statutory returns & payroll to financial statements & tax |
| | Close Corporation | Pty (Ltd) Company | Partnership | Sole Proprietor | Private Individual | Trust |
|---|
| Monthly |  |  |  |  |  |  | | DayToDay |  |  |  |  |  |  | | Annual |  |  |  |  |  |  | | Gen Advice |  |  |  |  |  |  | | Tax Advice |  |  |  |  |  |  | | Setup |  |  |  |  |  |  | | Auditing | | | | | | | | Payroll |  |  |  |  |  |  | | Returns |  |  |  |  |  |  | | Other |  |  |  |  |  |  |
|
Ek het my graad, Bcom Finansiele Rekeningkunde, vewerf by die Universiteit van Pretoria in 2002 en het ’n toekenning ontvang naamlik ’The Golden Key Awards’ - top 15% van fakulteit.
Daarna het ek my SAIPA klerkskap gedoen by ’n geregistreerde SAIPA opleidingssentrum.
Ek het in 2007 my honeurs in belasting verwerf, ook aan die Universiteit van Pretoria, en ons was die eerste studente wat die graad verwerf het aangesien dit die eerste jaar was wat daar ’n honeurs graad, wat slegs in belasting spesialiseer, aangebied is.
Voor ek my eie praktyk gestig het, het ek by ’n gesiene audit firma gewerk as senior rekenmeesters waarna ek bevorder is na belasting bestuurder van die praktyk.
Die volgende is ’n lys van dienste waarin ek spesialiseer:
Die voltooiing van belastingopgawes, advies oor die implikasie van inkomstebelastingwetgewing en skakeling met die Suid Afrikaanse Inkomstediens namens die kliënt;
Belastingbeplanning asook voorlopige belasting;
Die verslagdoening oor finansiële state;
Advies oor ander vorme van belasting soos LBS, maatskappybelasting, boedelbelasting, skenkingsbelasting, kapitaalwinsbelasting, BTW en SDR asook die voltooiing en indiening van opgawes;
Die hou van rekenkundige rekords van sakeondernemings asook maandelikse bestuurstate;
Bestudering van rekeningkundige rekords en verwante stelsels en aanbevelings of wysiging en verbeterings ;
Die opstel van finansiële verslae en maandelikse bestuursyfers;
Die opstel van kontantvloeistate en finansiële inligting vir banke en ander finansiële instellings ter ondersteuning van leningsaansoeke;
Registrasie van beslote korporasies, maatskappye, en trust; |
Van Dam Rekenmeesters is Geregistreerde Rekenmeesters (SA). Die firma lewer ‘n eenstop diens deurdat ‘n wye verskeidenheid dienste aan ons kliënte gelewer word wat onder andere insluit rekeningkundige werk asook belastingdienste. Ons beywer ons om ‘n betekenisvolle bydrae te maak tot die groei en vooruitgang van ons kliënte ongeag of dit ‘n individu, klein besigheid of korporatiewe kliënt is. Ons is ook in samewerking met ouditeure om sodoende te verseker dat alle aspekte van maatskappye ook gedek word so koste effektief as moonlik.
Ons streef daarna om professionele, tog persoonlike, vriendelike en kwaliteit diens aan ons kliënte te lewer.
Ons is geregistreerde belastingpraktisyns by die Suid Afrikaanse Inkomstediens en is ook geregistreerde CIPRO agente. |
| Extensive experience in specific industries |
|
Accountant Average Hourly Fees
 |
R180 - R300
Please request a quote for exact amounts.
Please note that this is an indicative rate and may vary according to task. |
| Software Supported |
Pastel Accounting, Pastel Payroll and Caseware |
| Number of staff in Accountant firm |
2 |